TEKEN IN

Sluit aan by ons aanlyn leerstasie:
opsies

Kies die opsie wat vir jou sal werk:

R350/eenmalig

Teken in vir een maand.

Ideaal vir tuisblymamma’s, mamma’s wat van die huis af werk, ouma’s wat kleinkinders versorg, kinderoppassers, ens. Jy kry:

  • Toegang tot ons aanlyn leerstasie vir jou kind, in sy/haar ouderdomsverwante tydgleuf, vir EEN MAAND.
  • Vyf interaktiewe leersessies per week, van 30-minute elk.
  • R50 adminfooi ingesluit.
  • Geen herhalende betalings.

R300/maand Vir 2020

Teken in vir die res van 2020, betaal R300 per maand.

Ideaal vir tuisblymamma’s, mamma’s wat van die huis af werk, ouma’s wat kleinkinders versorg, kinderoppassers, ens. Jy kry:

  • Toegang tot ons aanlyn leerstasie vir jou kind, in sy/haar ouderdomsverwante tydgleuf, vir die res van 2020
  • Vyf interaktiewe leersessies per week, van 30-minute elk
  • R50 adminfooi word slegs by eerste maand se aftrekking gevoeg.
  • R300 word vir die res van 2020 per aftrekorder betaal
  • Kanselleer enige tyd met 1 maand kennis.
  • Klasse staak 11 Desember 2020

R1200/maand vir dagsorgsentrums

Teken in vir die res van 2020, betaal R1200 per klaskamer, per maand.

Ideaal vir dagsorgsentrums en kleuterskole. Jy kry:

  • Toegang tot ons aanlyn leerstasie vir jou kind, in sy/haar ouderdomsverwante tydgleuf, vir die res van 2020
  • Vyf interaktiewe leersessies per week, van 30-minute elk
  • R50 adminfooi word slegs by eerste maand se aftrekking gevoeg.
  • R300 word vir die res van 2020 per aftrekorder betaal
  • Kanselleer enige tyd met 1 maand kennis.
  • Klasse staak 11 Desember 2020

    Dae Per Week

    Ontwikkelings areas

    Platform

    Persent Toewyding

    Kom Ons Gesels

    Ligging: George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

    Bel: +27 79 496 8496

    E-pos: info@netkids.co.za 

     

    Privaatheidsbeleid

    Ons sal nooit enige inligting wat met ons gedeel word, gebruik vir enige iets anders as die doel waarmee dit met ons gedeel word nie. Ons sal geen inligting aan derdepartye bekend maak nie, en sal nooit jou inligting verkoop nie. Hierdie webwerf word beskerm deur 'n SSL-sertifikaat.