Belangrike Inligting

Meer Oor NetKids
Kontak Ons
Ons Doelwit

Wat Bied NetKids?

  1. Gemoedsrus – Jou kind ontvang deurlopend uitkomsgebasseerde onderrig wat al die nodige ontwikkelingsareas dek. Ouers wat dus bekommerd was oor hulle kind wat dalk kan ‘agter raak’, kan ontspan en weet dat hulle kinders aanhou groei en leer in elke opsig.
  2. ‘n Hoë-gehalte program – ons program fokus op die volle spektrum belangrike groei-areas in die onderskeie ouderdomsgroepe.
  3. Skoolgereedheid – Die NetKids-kurrikulum neem alle skoolgereedheidsvereistes in ag.
  4. Tyd – Ouers het tans meer hooi op hulle vurke as ooit tevore, en ons program koop vir hierdie ouers waardevolle tyd. Ons beplan al die aktiwiteite, maak seker dat die lessies ‘n verskeidenheid leerarea’s dek, en hou jou kind tydens die lessie lekker besig met ons oulike, interaktiewe benadering.
Ons harte op ons moue

Hoekom NetKids Bestaan

 

 

Die doel van hierdie aanlyn platvorm is om ‘n leeromgewing te skep waar kleuters op ‘n interaktiewe wyse gestimuleer word. Ons mik om selfvertroue, kreatiwiteit, nuuskierigheid, en ‘n liefde vir leer te kweek.

Die NetKids-span skep ‘n positiewe, praktiese, gemaklike leeromgewing, met inhoud wat binne die raamwerk van elke ouderdomsgroep se vermoëns  is. DIT is hoe kinders floreer en lief raak vir leer. 

In die proses weet ons ook dat ons ouers se ladings effens ligter kan maak deur hulle met hierdie opvoedingsplatform te bemagtig.

 

“History will judge us by the difference we make in the everyday lives of children.”

NELSON MANDELA

Lestye: Maandae tot Vrydae, 9h00 – 9h30

Voorgestelde Mylpale 

Lestye: Maandae tot Vrydae, 9h45 – 10h15

Voorgestelde Mylpale

Lestye: Maandae tot Vrydae, 10h30 – 11h30

Voorgestelde Mylpale

‘n Boodskap van ons

stigter

“Ons ervare, kundige span is gemotiveerd en entoesiasties om hoop te bring in ‘n wêreld wat dit tans broodnodig het. Ons is hier om ‘n positiewe verskil in jou en jou kind se lewe te maak.

Ek sien uit om ‘n noue pad saam met elke ouer op hierdie platform te stap.”

v

getuigskrifte

Wat sê die mense…

“Leané en haar span is passievolle, liefdevolle mense, met ‘n hart vir families. Ek het volle vertroue in hulle vermoëns om ‘n daadwerklike verskil te maak – in kinders se opvoeding, en OOK in die lading wat tans op ouers se skouers rus.”

Charine Els

“Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum. Sed ut perspiciatis unde omnis iste natus error sit voluptatem, totam rem aperiam, eaque ipsa quae ab illo inventore veritatis.”

“Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis laboris nisi ut aliquip ex ea commodo.

Dae Per Week

Ontwikkelings areas

Platform

Persent Toewyding

Kom Ons Gesels

Ligging: George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Bel: +27 79 496 8496

E-pos: info@netkids.co.za 

 

Privaatheidsbeleid

Ons sal nooit enige inligting wat met ons gedeel word, gebruik vir enige iets anders as die doel waarmee dit met ons gedeel word nie. Ons sal geen inligting aan derdepartye bekend maak nie, en sal nooit jou inligting verkoop nie. Hierdie webwerf word beskerm deur 'n SSL-sertifikaat.