SUKSES!
Volgende stap: Voltooi jou betalingR1200/maand
Teken in vir die res van 2020 (eindig 11 Desember 2020). Een pakket per klas. Jy kry:
- Toegang tot ons aanlyn leerstasie vir jou klas/groep, in hulle ouderdomsverwante tydgleuf
- ‘n Weeklikse program vooruit om daaglikse benodighede gereed te kry
- Vyf interaktiewe leersessies per week, van sowat 30 minute elk
- Sluit R50 adminfooi in
- Kanselleer enige tyd met 1 maand kennis.